Die Finale Keerpunt - Lewe aan die Anderkant

Die Finale Keerpunt - Lewe aan die Anderkant
Author: Marietta Theunissen
Product Code: A0218
Availability: In Stock
Price: R137.67 R41.30
Qty:  
   - OR -   

An Afrikaans translation of our best selling title Ultimate Transformation
Translated by Hester Botha

’n Vars en deernisvolle benadering van ’n welbekende TV-clairvoyant oor hoe om die dood, die sterwensoomblik  en die lewe Hierna te hanteer.

Hierdie boek hanteer die moeilike onderwerp van hoe om op ’n nie-dreigende manier oor te gaan en om die oorvloedige lewe wat moontlik is in die lewe Hierna, makliker te aanvaar. Deur middel van haar lang TV-reeks, sowel as haar privaat praktyk, het die skrywer baie ondervinding opgedoen oor ’n wye spektrum van dikwels  traumatiese gebeure  wat soms in mense se lewens voorkom. Sy het haar teks deurspek met stories van ware gebeure wat relevant is tot die probleme wat baie van ons so dikwels in die gesig staar, maar te bang is om iemand daaroor te vra óf nie weet wie om te vra nie.
 

About the Author

Marietta TheunissenMarietta Theunissen is ’n clairvoyant, medium en leerkrag wat 5 televisiereekse, met die naam “Die Ander Kant”, van 65 episodes voltooi het. Daarin het sy interpretasies gegee sowel as konsultasies. Hierdie program is uitgesaai op Kyknet  vanaf 2004 tot 2010. Sy het nou ’n tuiste in sowel Nieu-Zeeland as Suid-Afrika.

 Sy kan onthou dat sy reeds vanaf ’n vroeë ouderdom natuurgeeste kon sien en bewus was van spirituele wesens. Haar talent as spirituele medium gaan verskeie geslagte aan moederskant terug. Hierdie vermoëns het haar gehelp met haar hantering van pasiënte waar daar hindernisse was sowel as om aan kliënte te bevestig wat reeds deur heldersiendheid te wete gekom is.

Sy en haar dogter, Julia –  wat in haar spore gevolg het –  hanteer hulle eie radiostasie op die internet. Luister gerus via die webtuiste na gratis interpretasies, advies en sommer net vir jou daaglikse dosis geestelike inligting.

Marietta Theunissen
Her book is also available in
English: Ultimate Transformation

Book Details
ISBN 978-1-920535-27-8
Sub-Title Lewe aan die Anderkant
Format Paperback
Pages 172
Publisher Kima Global Publishers

Write a review

Your Name:


Your Review: Note: HTML is not translated!

Rating: Bad            Good

Enter the code in the box below:



Featured
Awakening to Angels
R151.44 R172.09
Angel of Death
R165.20 R172.09
Feeling Blue
R172.09
Falling in Love with Myself
R158.32 R172.09
Powered By OpenCart
OpenCart 1.5 User Manual with Free Install & Quick Start Guides
Kima Global Books SA © 2017